<< Back
WORSIE-EN-MIELIEBREDIE
WORSIE-EN-MIELIEBREDIE
1 ui 250ml groenpeper
25ml gekapte seldery 375ml kookwater
1 aartappel, fyn gemaak 250ml suikermielies
2 tamaties, in blokkies 10ml mielieblom
410g Ideal melk 100g weense worsies
sout en peper
Soteer die ui, groenpeper en seldery. Voeg die water, aartappel, suikermielies en tamaties by en verhit tot kookpunt. Meng die ingedamapte melk met die meelblom, voeg by die groentemengsel en verhit, roer aanhoudend. Voeg die dik gesnyde worsies by, prut vir 10 minute, geur en bedien.
Published: 16th August 2010 by