<< Back
VIS MET LENTESOUS
VIS MET LENTESOUS
60 ml fyn pietersielie sout en lemoenpeper
3ml paprika 750g gevriesde vis
175ml gewone jogurt 15ml knoffel
5ml worcestersous 5ml mosterdpoeier
Meng 30 ml pietersielie, sout, lemoenpeper en paprika en smeer op die vis. Plaas die vis in ‘n vlak oondskottel en bak 30 minute. Meng die oorblywende pietersielie met die res van die bestanddele en geur. Bedien die vis met die sous, baba aartappels en ‘n mengelslaai.
Published: 16th August 2010 by