<< Back
VINNIGE VISGEREG
VINNIGE VISGEREG
Pak 'n laag wit vis in 'n oondvaste bak. Meng en gooi die volgende oor:
1 pakkie uiesoppoeier 125ml melk
250ml suurroom
Strooi gerasperde kaas bo-oor. Bak sonder 'n deksel tot vis gaar is ± 20minute by 190C. Skep hierdie heerlike vis oor rys. Bedien slaai daarmee.
Published: 16th August 2010 by