<< Back
VINNIGE AANDETE
VINNIGE AANDETE
4 dik snye brood 1 blikke weense worsies
3 geklikste eiers 500ml gerasperde kaas
500ml melk 250g spekvleis
uie pietersielie
sout rooipeper
mosterd
Sny die spekvleis in stukkies. Voeg die uie by en braai. Krummel die brood en voeg warm melk oor en laat week. Voeg die geklitste eiers by en meng goed. Gooi alles in 'n bak en bak in matige oond van 180C tot gestol en gaar.
Published: 16th August 2010 by