<< Back
UIE-MARMELADE - KONFYT
UIE-MARMELADE - KONFYT
150ml olyfolie 20ml mosterdsaad
1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny 25ml gemmer, vars, gerasper
2 vars lourierblare 100ml bruinsuiker
150ml rooi wynasyn 100ml rooiwyn
fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene
Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte tot dit sagg is (sowat 25 minute) Roer dit af en toe. Voeg die res van die bestanddle by en prut saggies tot die sappe verdik. Geur na smaak met sout en en vars gemaalde peper en laat staan 8 uur sodat die geur goed deurtrek. Skep in droë, skoon en warm flesse en bêre in yskas. Sit voor met gebraaide beesvleis, ham of kaas.
Published: 16th August 2010 by