<< Back
TUISGEMAAKTE GOUESTROOP - TUISGEMAAK
TUISGEMAAKTE GOUESTROOP - TUISGEMAAK
6x250ml suiker 750ml koue water
15ml kremetart
Meng suiker, kremetart en die helfte van die water in 'n kastrol. Roer oor lae hitte totdat suiker opgelos is. Kook oor matige hitte tot stroop ligbruin van kleur is, sowat 15-20 minute. Voeg die res van die water stadig by. Verwyder van hitte en gooi in, gesteriliseerde flesse. Verseël dadelik.
Published: 16th August 2010 by