<< Back
STYWEPAP - BYGEREGTE
STYWEPAP - BYGEREGTE
1 liter water 12.5ml sout
750ml mieliemeel 12.5ml botter
10ml olyfolie
Kook water en voeg dan sout by. Roer met ‘n vurk(nie ‘n lepel nie) genoeg mieliemeel in om mengsel taamlik dik te maak. Voeg botter en olyfolie by. Vou goed in. Sit deksel op en laat stoom ongeveer ½ uur oor lae hitte tot gaar. Moenie die deksel te dikwels oplig nie, aangesien dit sal maak dat die pap nie rys nie.
Published: 16th August 2010 by