<< Back
STOKVISGEREG
STOKVISGEREG
500g stokvis 3 gerasperde aartappels
250ml gerasperde kaas 250ml melk
3 geskilde tamaties in skywe gesny 2 eiers (geklits)
sout
Meng melk eiers en sout. Pak die vis, aartapels, tamaties en kaas in lae, in 'n gesmeerde bakskottel. Gooi die melk, eier- en soutmengsel oor. Bak in 'n matige oond vir 'n 30 minute. Bedien met slaai.
Published: 16th August 2010 by