<< Back
SKAAPAFVAL - ANDER VLEIS DISSE
SKAAPAFVAL - ANDER VLEIS DISSE
1kg skaapafval (kop, pens en pootjies),skoongemaak 30ml kookolie
15ml botter 3 uie, in ringe gesny
2 knoffelhuisies, gekneus 1 groen soetrissie, ontpit en gekap
10ml kerriepoeier 3 tamaties, geskil en gekap
30ml tamatiepasta 5ml sout
varsgemaalde swartpeper na smaak
Kook afval in soutwater vir 3 ure lank, of tot sag. Giet vloeistof af en hou net 250ml in kastrol agter. Soteer uie, knoffel en groenrissie in verhitte olie en botter. Voeg kerrie by en braai vir nog 'n minuut of twee. Voeg die res van die bestanddele by en prut vir 5-10 minute. Voeg die mengsel by die afval en prut vir nog 5 minute. Sit voor.
Lewer 6 porsies.
Published: 16th August 2010 by