<< Back
SIMBA TJIPS GEREG
SIMBA TJIPS GEREG
4 eetlepels botter 3 eetlepels koekmeel
375ml warm melk 250ml ham
2 x 375ml gekrummelde skyfies 375ml gerasperde kaas
Voorverhit die oond tot 180C. Maak ‘n witsous van die botter, meel en melk Gooi die ham, kaas en 1 pak skyfies by. Gooi die helfte van die ander pak skyfies onder in ‘n bak, skep die witsous bo-op, bedek met kaas en skyfies gemeng en bak 15–20 minute.
Published: 16th August 2010 by