<< Back
PIESANG-EN-EIERPASTEI
PIESANG-EN-EIERPASTEI
5 groot aartappels, gekook en fyngemaak 1 ui, gekap
4 repies spek, gekap 4 piesangs
4 eiers sout
rooipeper
Voer 'n vuurvaste bak met 'n dik laag fyn aartapels uit. Sorteer die gekapte ui en spek en strooi dit oor die aartappel. Sny die piesangs in die lengte deur en rangskik op die aartappel om vier vierkante te vorn. Breek 'n eier in elke vierkant oop en sprinkel sout en rooipeper daaroor. Bak by 180C vir 20 minute, of tot eiers gaar is. Lewer 4 porsies.
Published: 16th August 2010 by