<< Back
OUMA NAKKIE SE GROENBOONTJIES - GROENTE
OUMA NAKKIE SE GROENBOONTJIES - GROENTE
1 middelslag ui, gekap 500g groenboontjies, gekerf
1 klein, ryp tamatie, geskil en gekap sout en swart peper
1 medium grootte aartappel, geskil in blokkies gesny kookwater
5ml margarien 10ml gekapte pietersielie
Braai ui liggies in 'n kastrol en voeg die groenboontjies, tamatie, aartappel, sout, peper en 'n bietjie kookwaterby indien nodig. Meng die groente liggies. Roer die margarien en pietersielie by. Sit warm voor.
Published: 16th August 2010 by