<< Back
KLUITJIES VIR BREDIES - BREDIES
KLUITJIES VIR BREDIES - BREDIES
250ml koekmeelblom 5ml bakpoeier
5ml sout 2ml droë of 5ml vars tiemie
10ml gekapte pietersielie water om te meng.
Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg water by om 'n sagte deeg te vorm. Skep lepelsvol kluitjiedeeg in die bredie se vloeistof en sit die deksel op. Prut vir ongeveer 30 minute sonder om te loer,anders val die kluitjies plat. ( Kruie kan uitgelaat word indien verkies)
Published: 16th August 2010 by