<< Back
KERRIE VISKOEKIES
KERRIE VISKOEKIES
720g gaar vis 1 gekapte ui
2 aartappels 250g graanvlokkies
60ml asyn 2 eiers
sout en peper na smaak 15ml kerriepoeier
10ml bakpoeier 10ml fyngekapte pietersielie
30ml meelblom olie om in te braai
Maal die vis. Voeg al die bestanddele by, behalwe die meelblom. Vorm frikkadelletjies en rol in meelblom. Bak in warm olie tot goudbruin.
Published: 16th August 2010 by