<< Back
GROEN SOETRISSIE KONFYT - KONFYT
GROEN SOETRISSIE KONFYT - KONFYT
Die konfyt is heerlik op roosterbrood. Maak net seker jy kap die soetrissies baie fyn.
4 koppies fyn gekapte groen soetrissies 500ml suiker
2ml sout 2ml gemmer
2ml gemengde speserye
Meng alle bestanddele in 'n vlekvryestaalpot en laat staan vir 2½ uur. Kook daarna vir 40 minute oor matige hitte to stroop begin dik word. Verwyder van stoof en bottel warm.
Published: 16th August 2010 by