<< Back
GESTOOFDE WORTELS - GROENTE
GESTOOFDE WORTELS - GROENTE
4 middelmatige geelwortels 1 middelmatige aatappel
1 middelmatige ui 12.5ml botter
2.5ml sout ‘n knippie peper
Was, skraap en sny die wortels en die aartappel in skyfies. Sny die ui in skyfies. Kook alles saam in kokende water vir ± 30-40 minute, en voeg die sout by as dit amper gaar is. Voeg die botter en peper by. ien in ‘n warm skottel op.
Published: 16th August 2010 by