<< Back
GEROOKTE-HADDOCK-EN-SPEK-GEREG
GEROOKTE-HADDOCK-EN-SPEK-GEREG
500g vis 1 groot ui
50g spek 600ml melk
1 blik pitmieleis 500g gaar aartappels
150ml room 25ml vars pietersielie
Soteer die uie en die spek vir 2–3 minute, gooi die melk by en laat opkook, roer gereeld. Vlok die vis en soteer. Meng die vis met die uiemengsel, voeg die mielies en aartappels by en prut 5 minute. Gooi die room in en verhit, moenie kook. Geur en bedien dadelik met pietersielie.
Published: 16th August 2010 by