<< Back
GEELRYS MET ROSYNE - BYGEREGTE
GEELRYS MET ROSYNE - BYGEREGTE
6 koppies kookwater 37.5ml suiker
5ml borrie bietjie kaneel
7ml sout
Sodra hierdie kook, voeg by:
500ml rys 250ml rosyne
Laat 10 minute vinnig kook en laat dan verder baie stadig kook tot gaar. Moet nie roer nie.
Published: 16th August 2010 by