<< Back
EIERGEBAK MET SAMPIOENE
EIERGEBAK MET SAMPIOENE
1 pakkie sampioenroomsop 500g sampioene
250g uie 1 eier per persoon
125ml room 2ml borrie
5ml kerriepoeier
Voorverhit die oond tot 180C. Los die soppoeier op in 400ml water en kook tot dik. Soteer die sampioene en die ui en geur met sout en swartpeper. Breek die eiers daarin en voeg die room, borrie en kerriepoeier by die sop en meng. Bak vir 10minute, skep die res van die sampioene bo-op en bak nog 5 minute
Published: 16th August 2010 by