<< Back
Beatrice se Hoenderpotjie
Beatrice se Hoenderpotjie
12 Hoenderdye
Olie
3 Groot uie
Aartappels
Wortel
Groenbone
125 ml Chutney
150 ml Room
75 ml Mayonaise
1 Pakkie wit uie sop
15ml Soya sous
200ml gerasperde Cheddar kaas
350g Mushrooms
Knoffel
Braai die hoeder borsies tot bruin en skep uit
Soteer uie en knoffel en skep hoenderborsies daarop
Skep groente bo-op hoender
Meng chutney, ½ van die room, mayonaise en uie sop en giet bo-oor groente
Prut vir 1 uur
Voeg soya en ½ van die room, kaas en sampione by
Prut vir 15 min tot kaas gesmelt het.
(Laat kaas en res van room uit as dit te ryk is)
Published: 16th August 2010 by