<< Back

barokbekfluitjie in e

Koos Kombuis


barokbekfluitjie in e

my nooi is in 'n nartjie
my ouma in 'n fles
'n berggaans het 'n veer laat val
en nou's hy semi-bles

Published: 23rd February 2011 by