<< Back
AVOKADO ROERBRAAI
AVOKADO ROERBRAAI
25ml sonneblomolie of botter 2 uie, geskil en in skyfies gesny
500g beesvleisrepies 250g knopiesampioene
75ml soetsuursous 50ml brandewyn of wit wyn
12.5ml mielieblom 2 avokado’s, geskil, gehalveer
Maak olie rookwarm in wok of braaipan en roerbraai uie, beesvleis en sampioene vir 5 minute. Gooi soetsuursous en brandewyn by. Kook vir 2 minute voor mielieblom bygeroer word. Kook tot sous verdik. Haal van die hitte af. Sny avokado in stukke en meng liggies by. Sit dadelik voor.
Published: 16th August 2010 by