<< Back
ASPERSIE EN HAMGEBAK
ASPERSIE EN HAMGEBAK
250g gekapte ham 250ml koekmeel
5ml mosterdpoeier 4 eiers, geskei
2ml sout 900ml melk
1 groot blik aspersies, gedreineer, behou die sap 1 groot ui, gekap
50ml pietersielie 250g botter
250ml gerasperde Cheddarkaas
Braai uie, meng met ham en hou eenkant. Smelt botter en roer meel by. Neem aspersiesap en melk en bring witsous tot kookpunt. Voeg by hammengsel. Voeg gesnyde aspersiestukke by. Klits en voeg eiergele by. Voeg die res van die bestanddele by. Klits en voeg eiergele by. Voeg die res van die bestanddele by. Klits en vou eierwitte in. Strooi kaas oor. Bak in gesmeerde bak vir 4 minute by 180C.
Published: 16th August 2010 by